Beachfront Villa African Queen
Beskrywing
Dié huis kan tot 11 gaste akkommodeer. Die sitkamer is ruim, oopplan en lei na 4 terrasse. Die huis bestaan uit 5 slaapkamers, 3 badkamers, 4 toilette, kombuise op albei vlakke, en 'n dubbelmuurde erf. Albei kombuise is volledig toegerus vir selfsorg en sal die middelpunt wees vir aandete-aande, terwyl maaltye binne of buite op die 2 terrasse en agterplaas geniet kan word met die vars seelug as atmosfeer. Die huis is veilig en word deur 'n sekuriteitsmaatskappy gemonitor. Slegs 30 m vanaf die hoof Dolphine-strand, 200 m na Surf Village, en 350 m vanaf die middestad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook binne is verbode.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 95%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dageraadstraat 6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang