Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vidi's Place

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromstraat 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vidi's Place in Struisbaai, is slegs geskik vir 'n gesin van 2 volwassenes, en 2 kinders onder die ouderdom van 14 jaar, en is jou bekostigbare oplossing vir 'n heerlike, ontspanne vakansie. Al woon die eienaars op dieselfde eiendom, is die woonstel heeltemal privaat.

Hierdie ruim eenslaapkamerwoonstel het 'n aparte, oopplan-kombuis en -leefarea met 'n uittrekslaapbank vir 2 kinders, en TV met die volledige DStv-ruiker. Gaste hoef nie hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring nie. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n wasmasjien, 'n mikrogolfoond, 'n 2-plaat gasstoof, 'n klein elektriese oond, 'n ketel, 'n broodrooster, eetgerei en die noodsaaklike kombuistoebehore. Daar is 'n braaigeriewe in die leefarea, en 'n draagbare braaigeriewe word ook in die privaat tuin voorsien, met 'n onderdakstoep, tuinstoele en 'n tafel vir lieflike somersdae.

Parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig, agter 'n veiligheidshek. Vidi's Place is stapafstand vanaf die hoofstrand, winkelsentrums en restaurante in die dorp geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Arina S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflike en skoon akkommodasie. Ons het 7 dae gebly. Die akkommodasie het alles wat jy benodig en meer. Dit is baie skoon en gerieflik. Die gas...
Sien meer
Jan 2025
Louise S
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike gesinswegbreek. By verre ons lekkerste verblyf nog. Ons is baie vriendelik en hartlik ontvang en het geen tekorte gehad nie. Die verblyf is t...
Sien meer
Okt 2024
Koos C
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelikke, skoon plekkie met alle geriewe wat jy benodig. Die gasvryheid en bedagsaamheid van Elvida en haar man was fantasties. Hulle was besorg o...
Sien meer
Jul 2024
Zandra V
Gesin met tieners
5.0
Rustig en stil. Dit is 'n plekkie by baie vriendelike oom en tannie. Baie stil en rustige omgewing. Naby die see. Die huis het alles wat jy nodig het ...
Sien meer
Jun 2024
Lynette P
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne verblyf. Naby besienswaardighede en dorpies wat baie spesiaal is. Wat 'n wonderlike plek met alle geriewe wat ons verblyf heerlik gemaak het...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elvida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kromstraat 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vidi's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromstraat 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5NGE2OTM1LTBiYjEtNDIzNC1hOWRkLTJmYWIwNzgwNmYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 127 5 1 5 25 Krom Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.800115973865 20.045460909605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang