Victorian Style Garden Room
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patriot-straat 8, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Victorian Style Garden Room is 'n ruim selfsorgkamer wat sentraal geleë is op die eienaar se eiendom in Hoog-En-Droog, Paarl. Dit is perfek vir toeriste of gesinne wat op soek is na 'n ontspanne verblyf terwyl hulle die lewendige plaaslike restaurante en winkels geniet.
Dié oopplan-kamer met lugversorging het slaapplek vir 2 volwassenes. Dit is gerieflik gemeubileer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kamer beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n eenplaat-induksie-kookplaat, mikrogolf, ketel, koffiemasjien en yskas-vrieskas. Gaste kan hul maaltye by die 2-sitplek-etenstafel geniet.
Veilige parkeerplek word voorsien en die eiendom is stapafstand vanaf Paarl Boys', Paarl Girls' en La Rochelle skole en sportgronde.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Patriot-straat 8, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Hoog-En-Droog Paarl Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patriot-straat 8, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang