Victoria Oaks Beaufort West Guest House
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hesperoslaan 9, Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6790, Wes-Kaap
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Victoria Oaks Beaufort West Guest House is in Beaufort-Wes geleë en bied gerieflike verblyf naby die Christian Barnard Museum. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die gastehuis bestaan uit 8 kamers wat elk 2, 3 of 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die kamers is gemeubileer met óf 'n dubbelbed, 'n dubbelbed en 'n enkelbed, óf 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word aan gaste voorsien.
Die kamers sluit lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek vir hul voertuie en 'n gemeenskaplike eetarea geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Victoria Oaks
Beaufort ...
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hesperoslaan 9, Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6790, Wes-Kaap
- Gaste dink Victoria Oaks Beaufort West Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hesperoslaan 9, Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6790, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang