Victoria Court 205
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 301, Kaapstad, Middestad, 8000, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Victoria Court 205 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die historiese Victoria Court-kompleks in Langstraat, Kaapstad.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasmasjien en tuimeldroër. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale. Daar is ook 'n lessenaar en stoele vir diegene wat moet werk.
Gaste het toegang tot WiFi, 'n balkon wat oor die welige tuine uitkyk, en motorhuisparkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Clairanne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langstraat 301, Kaapstad, Middestad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 301, Kaapstad, Middestad, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang