Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vetra Amour Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Struben-laan 22, Rhodesden, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vetra Amour Guesthouse is in Kimberley geleë en bied gehalte-oornag- of sakeverblyf. Die gastehuis is sentraal geleë naby winkels, restaurante en ander geriewe.

Die verblyf beskik oor 7 lieflike slaapkamers elk met 'n en suite-badkamer wat hul eie deur na die buiteparkeerarea, die tuin, braaigeriewe en swembadarea het. Die kamers beskik ook oor waterverkoeling, 'n TV met óf OpenView HD óf, teen 'n ekstra koste, DStv, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en toegang tot gratis WiFi.

Die swembad is ook beskikbaar vir oornaggaste. Braaigeriewe is onder die Lapa beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel, agter 'n elektriese heining en hek.

Die gastehuis is ongeveer 400 meter vanaf Rhodesdene Pick 'n Pay-sentrum en ongeveer 800 meter vanaf die Gariep-hospitaal geleë. Dit is ook binne maklike bereik van North Cape Mall, Diamond Pavillion Mall en besienswaardighede soos Die Groot Gat en McGregor Museum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Masego M
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional. Exceptional stay and very cosy environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Nolene O
5.0
It was excellent. It was great, I enjoyed every moment of it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Megan C
Gesin met tieners
5.0
Heerlike gebly! Baie dankie vir 'n wonderlike naweek! Ons het heerlik gebly, baie dankie dat julle so beskikbaar was en bereid om te help ten alle tye...
Sien meer
Jan 2025
Samantha K
Gesin met tieners
5.0
Very relaxed. Absolutely beautiful setting and very friendly hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Carelieze V
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, safe and friendly staff. Friendly staff and the rooms are very neat and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Struben-laan 22, Rhodesden, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Vetra Amour Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Struben-laan 22, Rhodesden, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce9c1143a399eb8f14dac12167f20782e28b30f3dee01a1da3f1f0abdcfadd9bd82e67ec3cfcf0f6a44b4851786f1bff9397?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 22 Struben Avenue Rhodesden 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.745004 24.735586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang