Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Versamelnes Guest Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 310 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Leona B
1 nag
5.0
Feb 2025

Wonderlik en akkomoderend soos min plekke. Baie dankie vir alles. Baie dankie vir julle inskiklikheid met al die dae en onsekerhede soos ons gegaan het. Julle het nooit geskroom om te help en heeltyd die planne wat moet verander vir ons makliker te maak nie. Baie dankie vir alles wat julle gedoen het om ons te akkomodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Dit was lekker en "homey", sal definitief weer daar bly. Dit was baie lekker gewees. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Kamer is netjies. Alles wat mens nodig het, is in die kamer. Waterverkoeler wat die kamer lekker koel hou. Voertuig agter hek toe gesluit. Ek kon my hond saamvat (met reëling vooraf).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandrie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Ideaal vir oorslaap terwyl jy op reis is. Die plekkie is mooi skoon en netjies. Baie lekker gebly, dankie. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Internet is uitstekend, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Skoon, netjies, veilig, vinnige akkurate reëlings teen 'n billike prys. Skoon, netjies, veilig, vinnige akkurate reëlings teen 'n billike prys. Presies wat ons nodig gehad het as oorslaapplek oppad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Ek beveel hulle graag aan. Ons het lekker gebly. Ek sal hulle beslis aanbeveel. Dit is netjies en skoon, en die prys is baie billik. Marle was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Alles voldoende en netjies. Alles was baie goed, goed ingerig, goeie voorsiening vir die Upington hitte. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie O
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Lekker uitgerus, goeie ligging. Een aand oor nag, dit was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dwayne J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Jan 2025

Excellent. If you love self-catering and not being constantly monitored during your stay, this is the venue for your next stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik V
1 nag Saam met vriende
4.0
Feb 2025

Sal nie weer daar tuisgaan nie. Nie my tipe plek nie. Die stort het mould oral oor die grout. Een van die 3 hoë stoeltjies val uitmekaar. Die spieël in die kamer is heeltemal te laag. Die kamer deur se rail is omtrent van die muur af en die deur stop teen die ligskakelaar. Die kamer skinkbord tafel kan nie teen die muur staan wanneer daar iets in die muurprop is nie. Die stort se water word vanself koud en warm. Bietjie frustrerend. Te veel spinnerakke en spinnekoppe. Sitbanke is voos, maar my bed was gemaklik. Hulle het egter van ons geld terugbetaal omdat die skoonheid nie op standaard was nie. Die AC het gesukkel om die plek af te koel, maar nie seker of loadshedding iets daarmee te doen het nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Renate J
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Baie oulike plek. My seuns het vir 2 aande oorgeslaap terwyl hulle vir vriende in Upington gekuier het. Hulle het dit baie geniet, sê die plek is mooi skoon en netjies en die personeel was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 310

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-laan 14, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViM2M2ZTQwLTkzYmEtNDA5Mi05YjczLTA5NmJjMzgxM2MxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 310 5 1 5 14 Disa Avenue Blydeville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.435517 21.264202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang