Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verregaande Seehuis

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 24 Feb 2025 tot 20 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-straat 6, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 R1 950 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Verregaande Seehuis is 'n bekoorlike, unieke kliphuis in L'Agulhas en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand van die strand, restaurante, winkels en die Kaap Agulhas-vuurtoring. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die braai-area en is goed toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die braai-area beskik oor 'n etenstafel, 'n ingeboude braai en gemaklike rusbanke. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke wat na 'n balkon oopmaak.

Boonop het die huis 'n houtvuurbad. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • High Level-straat 6, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Verregaande Seehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
R 2 600 R 1 950
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 600
R 2 600 R 1 950
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-straat 6, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc3b9cea75438c9d6c88ec4609ff35a982ce9443df883023e34295137736b1ec3d1f46740b28d784dd8af361528d2fe55f26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R1 950 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 6 High Level Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.824190696385 20.009671893335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang