Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vennebos Cottages

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Kothuis 1
Selfsorg
Kothuis 2
Selfsorg
Kothuis 3
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die kothuis.
Ons leef uitsluitlik van reënwater, jy sal dus baie reënwatertenks op die perseel sien.
Gaste moet asb. nie geraas maak of ander gaste op die plaas steur tussen 22:00 en 08:00 nie.
Die swembad en gemeenskaplike area is vir alle gaste. Let daarop dat die gebruik van die fasiliteite op eie risiko is. Ouers is verantwoordelik vir hul kinders, sorg dat hulle veilig is by die swembad en ook rondom die aarddamme op die eiendom.
Geen sigaretstompies, tampons, sanitêre produkte of enige ander materiaal, behalwe toiletpapier mag in die toilet gespoel word nie.
Maak slegs vure in die aangewese braai of kaggels. In geval van brand: gebruik die brandblusser in die huis en stel die eienaars van die gasteplaas onmiddellik in kennis.
Slegs gaste wat bespreek het, word toegelaat om op die perseel oor te slaap.
Hoewel die gastehuis die nodige maatreëls tref om die veiligheid en sekuriteit van gaste en hul eiendom te verseker, berus die finale verantwoordelikheid by die gas vir sy/haar veiligheid en sekuriteit. Die bestuur is nie verantwoordelik vir verlore items nie. Sluit die kothuisdeure wanneer jy vertrek, en hou motordeure gesluit.
Rapporteer asb. onmiddellik enige skade.
As gaste nie die huisreëls nakom nie, kan dit tot boetes, uitsetting of albei lei.
Al die reëls moet aanvaar word met die bespreking.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porsie 20 of Plaas 187, Rheenendal-weg, Knysna, 6756, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA310e96735f5dd6bb09fe9914d14d471558c37c44c984d85052269dc4549ed98cdac4cb4f0b451b4d9947acf3e08c0af67246?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Portion 20 of Farm 187 Rheenendal Road 6756 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.971423154804 22.965194284916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang