Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Studio

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Feb 2025 tot 31 Mei 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harpuisbos-straat 159, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Van Studio is 'n knus ateljeewoonstel in Myburghpark, Langebaan en bied slaapplek aan 2 gaste. Hierdie verblyf is 'n gerieflike en rustige oornagplek op die eienaar se perseel en het 'n privaat ingang.

Dié oopplan-ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Ander geriewe sluit 'n haardroër, waaier, yskassie, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Gaste het toegang tot 'n lieflike stoep met sitplek en braaigeriewe.

Die area bied 'n wye verskeidenheid van uitstekende restaurante, koffiewinkels en strandkroeë wat elk in 'n radius van 2 km is.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Emsie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Harpuisbos-straat 159, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harpuisbos-straat 159, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ac9d2de604c7a633aa52c18fbbc0cc17d8ff1767ad0392352ef5464ec4ea3db7e7a2bf726227e86161dea5e8d5667720d67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 159 Harpuisbos Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.09886994936 18.039039688955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang