Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twinshells

Winteraanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2025 tot 21 Jul 2025.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbessiestraat 6, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Twinshells is in Mtunzini geleë en bied gehalte vakansieverblyf, ideaal geskik vir 'n gesin of groep vriende. Hierdie dubbelverdieping-dupleks-meenthuis is naby alle geriewe geleë, insluitend winkels en restaurante en het pragtige see-uitsigte vanaf die balkon. Gaste kan walvisse vanaf die balkon sien as hulle gelukkig is.

Twinshells beskik oor 2 drieslaapkamer-eenhede wat geskik is om tot 10 gaste in totaal te akkommodeer.

Twinshells Unit 1 beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die kombuis is toegerus met alles wat gaste benodig vir selfsorg. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die eenheid het 'n privaat braai-area vir gaste om te geniet. Neem asseblief kennis dat geen troeteldiere toegelaat word nie.

Twinshells Unit 2 beskik oor 3 kamers wat geskik is om tot 4 gaste in totaal te akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde kamers het albei 'n enkelbed. Die eenheid het ook 'n ekstra badkamer wat 'n bad, toilet en wasbak het. Die eenheid het ook 'n oopplan-sitkamer, -kombuis en -eetarea.

Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe asook 'n swembad. Mtunzini het 'n pragtige reservaat waar gaste kan visvang in die rivier of vanaf die strand.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lethiba P
Gesin met klein kinders
5.0
It was pleasant, relaxing and good. Refreshing. Pleasant. Good. Enjoyable. Relaxing. Safe. Neat. Friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Luke K
Besigheidsreis
5.0
Spacious apartment with sea views. Nice spacious apartment with sea views situated at the end of town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Carina P
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige naweek wegbreek. Die eenheid is baie groot, netjies en definitief waarde vir geld. Die uitsig is soos sielskos. Baie vriendelike opsigter, en ...
Sien meer
Jun 2024
Philip R
Saam met lewensmaat
4.4
Heerlike wegbreek vir my en my vrou. Mooi, skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.
Nov 2024
Corinne P
Saam met lewensmaat
4.2
We enjoyed our stay. We enjoyed our stay. We felt, however, that the place was a bit rundown and needs some TLC. There was also a funny...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Waterbessiestraat 6, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Twinshells het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbessiestraat 6, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd2a1ed9e9797e2c2f83c321f3565e3d2c2679178db0bd55c14cbf3c4f4eda6520ae89939187a2e1cb783c50cdb9401c71cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 6 Waterbessie Street Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.965012195312 31.746677076862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang