Valley View Home
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Centenary Road, Ixopo, 3276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R927 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Valley View Home bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Ixopo (Stuartstown), geleë in die KwaZulu-Natalse Middellande. Dit is 'n ideale keuse vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.
Die gastehuis beskik oor 6 pragtig ingerigte eenhede, elk met 'n en suite-badkamer. Die eenhede is toegerus met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit TV's, tee- en koffiemaakgeriewe, sitareas en WiFi-toegang in.
Gaste kan gratis privaat parkeerplek en voldag sekuriteit geniet. Die omliggende platteland is asemrowend, met baie staproetes en verskeie pragtige watervalle langs die Mzimkulu- en Mkhomazi-riviere.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Centenary Road, Ixopo, 3276, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ixopo KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Centenary Road, Ixopo, 3276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang