Vaalkop Plaashuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winston-weg, 14.4 km vanaf Deben, 8463, Noord-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Vaalkop Plaashuis is 40 km vanaf Kathu, Kalahari, geleë. Hierdie plaashuis het slaapplek vir tot 9 gaste, wat dit ideaal maak vir familie of vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die eiendom beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers enkelbeddens het. Die 2 badkamers is ingerig met 'n bad en 'n stort, onderskeidelik.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, 'n elektriese stoof, 2 oonde en 'n mikrogolfoond. In 'n aparte kamer is 2 vrieskaste en 'n yskas beskikbaar. Boonop is daar 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.
'n Stoep en braaigeriewe is beskikbaar, of gaste kan verskeie winkels by Kathu Village Mall wat 38 km van die eiendom af geleë is, verken. Alternatiewelik kan hulle Sishen Gholf- en Buiteklub besoek, sowat 45 km vanaf die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Winston-weg, 14.4 km vanaf Deben, 8463, Noord-Kaap
- Gaste dink Vaalkop Plaashuis het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winston-weg, 14.4 km vanaf Deben, 8463, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang