Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal de Sioleh

  • Kapasiteit: 75 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal de Sioleh, , Parys, 9585, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vaal de Sioleh is 'n lieflike bestemming vir natuurliefhebbers en diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit is langs die Vaalrivier in die Vredefortkoepel geleë en bied 'n verskeidenheid geriewe en doendinge.

Die ligging langs die Vaalrivier bied geleenthede vir oewerhengel en Geelvisvlieghengel, wat dit 'n gewilde plek maak vir hengel-entoesiaste. Benewens visvang, is Vaal de Sioleh ook bekend daarvoor dat dit 'n trou-venue is. Die pragtige Kapel wat oor die Vaalrivier uitkyk skep 'n skilderagtige omgewing vir troues en ander spesiale geleenthede.

Gaste word bederf met verskeie selfsorgverblyf-opsies langs die rivieroewer, asook chalets verder weg van die wal aan die vlakker kant van die rivier met slaapvermoë wat wissel van 2 gaste tot 8 gaste per eenheid.

Vaal de Sioleh bied twee swembaddens op die perseel, wat gaste geleenthede bied om te ontspan en af te koel tydens hul verblyf. Die wildkamp rondom die chalets dra by tot die natuurlike atmosfeer, met wit en bruin kaalbokke wat die area bewoon.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Jessica M
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and clean. We only stayed there for one night since we booked there to fish. The place is so nice and relaxing, and has nice f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Lizette B
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike breek van die geraas van die stad. Baie lekker, sal beslis teruggaan.
Des 2024
Rudi F
5.0
Fantasties vir vlieg hengel. Minimalisties maar netjies.
Des 2024
Carien G
5.0
Pragtig, netjies en baie rustige omgewing. Dit was die eerste keer dat ons hier tuis gegaan het. Sal beslis nie die laaste keer wees nie. Pragtige ple...
Sien meer
Apr 2024
Riaan L
Gesin met klein kinders
4.8
Makliker as kamp. Baie lekker, groen gras, skoon, netjies, aircon, teen die water, swembad agter chalets, alles in die huisie wat jy nodig het.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Marijke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vaal de Sioleh, , Parys, 9585, Noordwes
  • Gaste dink Vaal de Sioleh het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 75 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal de Sioleh, , Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf936d988bc7c536e1bb1c3e04fe110167a3d597cfe7a13df7cf1ce3b77911b86f39492a02f5559f723f45026f14c21eb2a5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Vaal de Sioleh Koedoeslaagte 516 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.849796858299 27.318609653373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang