V 40 A
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 A Voortekker Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
V 40 A bied oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Humansdorp geleë is. Dit is 'n goeie opsie vir 'n een-nag verblyf of kontrakwerkers.
Hierdie woonstel het gemaklike slaapplek vir 3 gaste op 'n slag wat bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Ekstra enkelbed is ook beskikbaar.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié area het ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
petro Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 55
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 40 A Voortekker Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Humansdorp Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 A Voortekker Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang