Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UrbanLife Accommodation

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Jacquita P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Awesome kuier. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda O
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Baie netjiese en skoon verblyf. Gasvrou het baie moeite gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
DAWID
UrbanLife Accommodation
Dit was lekker en 'n plesier om u hier te ontvang!

Betsie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Kan die blyplek aanbeveel. 'n oase in die woestyn! Ons het heerlik gebly. Heerlike warm water en 'n skoon opset. Daar moet asb. net gekyk word na die stabiliteit van die enkelbeddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
DAWID
UrbanLife Accommodation
gee aandag!

M K
1 nag
4.0
Jan 2025

Voldoende vir oornag. Die kamer was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stoffel V
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Ons het net oornag gebly. Ons het lekker gebly. Niks waaroor ons kan kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corinne P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

We enjoyed our stay. We just stopped for one night on our way to Henties Bay. The place was clean and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
DAWID
UrbanLife Accommodation
Thank you. You were a star guest.

Hildegarde B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Goedkoop verblyf as jy nie uitsig ens. verwag nie. As jy net 'n plekkie soek om te slaap en nie uitsig ens. verwag nie, kan jy UrbanLife Accommodation oorweeg. Dit is goeie waarde vir geld en die plek was silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham D
1 nag Saam met vriende
4.2
Feb 2024

Sak- en nommerpas. Yes, cost-effective for overnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2024

Goeie korttermyn verblyf. Urbanlife Accommodation bied basiese verblyf wat ooreenstem met wat jy betaal. Hoewel die omgewing nie die veiligste is nie, was alles skoon en netjies. Dit is 'n goeie opsie vir korttermynverblyf as jy nie te veel verwag nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
DAWID
UrbanLife Accommodation
Dankie Johan Die area is maar woelig... besig... omdat dit in die middedorp is... maar dis dood veilig. Stiller areas is in die woonbuurte wat dan nou weer nie so gerieflik naby alles is nie. Groete daar en dankie vir jou verblyf!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Aug 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
DAWID
UrbanLife Accommodation
Ons is is 'n kroeg wat soms lawaai is besig om toe te maak. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

DAWID Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 68

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luchtenstein 286, Westdene, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA539a0b1d140e7319f2a33cadc86097c198f11e74bb8f0d19b4b553b940ff192c5ff6fc1409e4badc7cd7c52a8f7e9facfaaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 286 Luchtenstein Westdene 0000 Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.580565102568 18.133995897484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang