Unit 37 Raptors Escapes
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tawny Eagle Street, Unit 37 Raptors Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Unit 37 Raptors Escapes bied gerieflike verblyf in 'n veilige kompleks wat grens aan 'n wildlandgoed, in Hoedspruit. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis terwyl hulle na die Krugerwildtuin oornag.
Gaste het 'n keuse tussen 'n solder-eenheid en 'n grondvloer-eenheid, beide met privaat ingange en privaat badkamers. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens, linne en handdoeke, toegeruste kombuisies, etenstafels, rusbanke, muskietnette en lugversorging.
Albei die eenhede het toegang tot 'n buite-area vir gaste om te ontspan en die omgewing te geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Verskeie wildreservate soos Raptors View Wildlife Estate kan in die omliggende area geniet word.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Liezel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Tawny Eagle Street, Unit 37 Raptors Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tawny Eagle Street, Unit 37 Raptors Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang