Unit 37 Raptors Escapes
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof met mini-oond, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die eenheid is ook ingerig met 'n gemaklike rusbank en lugversorging. Gaste kan 'n balkon en gratis parkeerplek op die perseel geniet. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Warmbad is beskikbaar vir die grondvloer-eenheid teen 'n ekstra fooi.
Lughawe-bakkie is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra fooi.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel. Gaste kan 'n patio met 'n braai en 'n privaat tuin met 'n kaggel en 'n houtvuur-bubbelbad geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Warmbad is beskikbaar vir die grondvloer-eenheid teen 'n ekstra fooi.
Lughawe-bakkie is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra fooi.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tawny Eagle Street, Unit 37 Raptors Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang