Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UniqueStay Michau House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mechéle S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Was lekker, behalwe dat daar nie lugversorging in die huis was nie. Ons het baie lekker gebly en die huis was redelik goed toegerus met alles wat nodig is. Die verskeidenheid en hoeveelheid drinkglase was egter glad nie genoeg nie. Ek kan wel ook ten sterkste aanbeveel dat daar lugversorging ingesit word in die slaapkamers sowel as die leefarea, veral gegewe die feit dat die gaste in elk geval betaal vir die elektrisiteitverbruik vir die tyd wat hulle daar is. Dakwaaiers kan definitief ook addisioneel ingesit word om te help met verkoeling. Die temperature terwyl ons daar was, was tussen 31 en 37 grade Celsius elke dag, so die twee staanwaaiers wat daar was, was glad nie voldoende nie en het ook erg geraas. Dit was baie warm en bedompig en regtig nie lekker om so warm te kry nie. Maar alles anders was goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Madre Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Michau-straat 72, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA688c5f4f695938feca402fc2c70bea4cc8665769308751f897ab96967704e7738fda8643c83bc927a4c4fb1a2ffcb8e75d01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 72 Michau Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1204807 18.8311714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang