UniqueStay De Beers Apartment
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Inklok/uitklok:
- Inklok is vanaf 15:00 tot 18:00. R500 per uur vir laat aankomste sonder vooraf reëling ten minste 48 uur voor die tyd. Die sleutels sal nie oorhandig word voordat gaste betaal het nie.
- Uitklok is vanaf 06:00 tot 10:00. R500 per uur daarna vir laat uitklok sonder vooraf reëling ten minste 48 uur voor die tyd.
Ekstra koste:
- Skoonmaakdienste is teen R450 beskikbaar vir linne en algemene skoonmaak.
- Geen stryk of wasgoed nie, dit beloop ’n ekstra koste.
Geen skoonmaakdienste word op die volgende dae gedoen nie:
16 Desember 2022
25 Desember 2022
26 Desember 2022
1 Januarie 2023
Krag en water ter waarde van R300 word voorsien. Wanneer dit opgebruik is, moet gaste dit self aanvul deur met UniqueStay te skakel.
Reëls:
- Geen rook of vape binne nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gaan partytjies of geraas na 21:00 nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Beersweg 73, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang