Ukujabula
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12JS Portion 676, Loskop North, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Vanaf R6 900 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
Ukujabula, geleë in die rustige dorpie Groblersdal, is 'n luukse vakansiehuis wat ideaal is vir 'n afgesonderde toevlugsoord weg van die gewoel van die stadslewe.
Die pragtige huis bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, waarvan 4 met koningingrootte-beddens ingerig is en en suite-badkamers het met 'n bad, stort en toilet. Die oorblywende slaapkamer het 3 enkelbeddens en spog ook met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n elegante sitarea met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. Boonop spog die huis met 'n vermaakkamer met 'n kroeg, TV en pooltafel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste buitelug-etes geniet op die gemeubileerde patio met 'n braai-area wat oor die welige tuin uitkyk. Gaste kan ook 'n verfrissende duik in die swembad geniet. Veilige parkeerplek word regdeur die verblyf voorsien. Die dam is stapafstand waar gaste die natuurlike omgewing en wateraktiwiteite kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jean-Mari Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 28
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 12JS Portion 676, Loskop North, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12JS Portion 676, Loskop North, Groblersdal, 0470, Limpopo