Uitval Lodge and Conference Centre
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 42 (of 7) of the Farm Uitval No 1244, Farm Uitval Portion 42, Ezihlabathini, 3020, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Uitval Lodge and Conference Centre bied gerieflike selfsorgvakansieverblyf op die platteland van Ezihlabathini. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis met uitsigte oor die Ilenge- en Helpmekaarberge.
Gaste het 'n keuse tussen 12 standaardkamers en 3 gesinskamers, almal met privaat ingange en en suite-badkamers. Boonop beskik hierdie eenhede oor gemaklike beddens, badkamers met 'n stort of 'n bad, kwaliteit linne en handdoeke, 'n TV, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan braaigeriewe, 'n boma, 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders en 'n sitarea geniet. Die eiendom spog met trou- en konferensiegeriewe en Zoeloe-kultuurtoere.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Buurdorpe soos Dundee is ongeveer 46,2 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Portion 42 (of 7) of the Farm Uitval No 1244, Farm Uitval Portion 42, Ezihlabathini, 3020, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Battlefields KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 42 (of 7) of the Farm Uitval No 1244, Farm Uitval Portion 42, Ezihlabathini, 3020, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang