Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitsig Cottages

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Hoeko-plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uitsig Cottages, geleë in die skilderagtige Hoekovallei tussen Ladismith en Calitzdorp, is die perfekte bestemming vir 'n ontspanne plaasverblyf. Die kothuise bied asemrowende uitsigte oor die Swartberg-bergreeks en plaasdamme, wat 'n rustige toevlugsoord beloof.

Hemelrand spog met 2 slaapkamers en sy eie vuurmaakplek en rots plonspoel. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer het 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Gelukstroom beskik oor 2 slaapkamers, albei met pragtige uitsigte oor die Swartberge. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort.

Albei kothuise werk op sonkrag en gas en beskik oor 'n rotsplonspoel wat met 'n houtbrandende donkieverwarmer verhit kan word.

Gaste kan 'n verskeidenheid doendinge op die plaas geniet, insluitend stap- en bergfietsroetes op die plaaspaaie of swem in die plaasdam.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Deven B
Saam met vriende
5.0
Spectacular views. Lovely getaway in the Klein Karoo. Spectacular views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Este H
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte plek weg van alles & almal. Die uitsig vanaf die cottage is asemrowend! Ons het 'n fantastiese paar dae gehad. Die uitsig is pragtig en die r...
Sien meer
Des 2024
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en lekker. Was rustig met pragtige uitkyk oor die vallei.
Des 2024
Jared H
Saam met vriende
5.0
Perfect place to unwind. Stunning location, absolute relaxation. The perfect break from the outside world, no matter the weather. On a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Jacques N
Gesin met tieners
5.0
Baie pragtige plek en rustig, kan lekker afskakel daar en die dorp is nie ver van huis. Baie mooi uitsig oor die dam en berge, lekker gekuier om die d...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Narine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 203

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Langs die R62, Hoeko-plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitsig Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Seweweekspoort Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Hoeko-plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZTdjZmU4LWE0NzAtNDczMy04ZWRhLWIyZjcxMWQ0NmY1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 203 5 1 5 Off the R62 Hoeko Farm 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.468953722044 21.35532438373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang