Ufumene Game Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Luukse kamer
- Verblyf, ontbyt en aandete
- De Luxe-suite
- Verblyf, ontbyt en aandete
Huisreëls
Die tarief sluit verblyf, ontbyt, aandete en drankies soos wyn, bier, koeldrank en warm drankies, wildritte, 'n daaglikse wasgoeddiens en WiFi in.
15% BTW, kroegdrankies, premium-wyn, vervoer vanaf en na Port Elizabeth Lughawe, perdry, besoeke aan Addo en Schotia is nie ingesluit nie.
Let asb. daarop dat 'n grondpad na die verblyf lei. Doen asb. navraag oor die grondpad se toestand voor bespreking.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N10, Alicedale, 6135, Oos-Kaap