Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turnberry Boutique Hotel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Wies V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great, would come back anytime! Very pleasant stay, including a great breakfast. The staff was very friendly and helpful. Lekkeslaap provided excellent customer service in our situation, keep it up!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Perseel veilig, kamers ruim en mooi en ontbyt heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida {toni) B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Die personeel, hul bereidwilligheid om tot help te wees, hul werksetiek, hul men. Alhoewel Turnberry in die middel van die dorp is, was ons nie gesteur deur te veel geraas nie. Die plek is oud, verlore glorie, maar die diens was puik. Alles was beter as wat die eerste oogopslag ons laat dink het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne O
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2025

Disappointed overall. Room was nice; the rest of the place was rundown. Pool area not as per photos. Pub only opened at 4 pm. No restaurant for dinner. Room neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frances W
1 nag Saam met vriende
2.6
Mrt 2025

Hardloop wedloop. Die yskas in die kamer maak nie koud nie en skakel heeltyd aan en af, en deur die nag was dit baie irriterend en het slaap versteur. Die stortkop is verstop en spuit die wêreld vol. Vloerteëls in die badkamer is gebroke en vuil. Die stortdeur sluit nie mooi nie en water loop dan die hele vloer vol. Daar was slegs 1 stel handdoeke vir 2 mense. Hulle kan groter koppies vir koffie in die kamer sit. Dankie dat ons eers 11 uur kon uitcheck en 'n kospakkie kon kry. Die ligging is ideaal en as hulle die basiese goed verbeter, sal dit 'n lekker blyplek wees.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Marleen R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Oppad wildtuin toe. Aandete geniet by Nostalgie net om die hoek. Absolute waarde. Warm, vriendelike ontvangs. Kamer lekker warm en netjies. Koninggrootte bed met skoon beddegoed. TV baie klein met min kanale. Daar kort 'n bietjie liefde en aandag, maar personeel maak op vir dit! Ontbyt was heerlik!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronald T
1 nag Gesin met tieners
3.4
Okt 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly. Die hotel se ligging is perfek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Brenda B
Kort verblyf Gesin met tieners
2.0
Des 2024

Beknop, kamer vuil, badkamer vuil. Ketel nie bruikbaar. Kroegman onkundig! Nee! "Rating" moet dringend hersien word. Niks beter as 2 ster nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Yolande G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Asemrowend. Die verblyf was fantasties. Ontbyt is uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronaldie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Wonderlik. Turnberry Boutique Hotel in Oudtshoorn is pragtig en bied uitstekende diens. Die ontbyt is smaaklik en vars met genoeg verskeidenheid. Word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharmia
Turnberry Boutique Hotel
Liewe Ronaldie, Baie dankie vir die wonderlike verwysing en dat u die tyd en moeite gedoen het om vir ons n resensie te los. Dit was 'n voorreg om u hier te kon ontvang en ons sien uit na die volgende keer. U is darem mos nou deel van ons Turnberry familie. Turnberry Groete van ons almal.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Sharmia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. John-straat 130, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwNjE4ZWJiLWVlMDYtNGVlNi1hYmE0LTE4NmQwMDNjMzVmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 42 5 1 4 130 St John Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.590239586063 22.202306985855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang