Tsessebe Guesthouse
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johan van Wyk-straat 5, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tsessebe Guesthouse is in Langenhovenpark geleë, 'n woonbuurt wat vinnige toegang tot die N1 bied. Dit is die ideale opsie vir vriende besoek, sakereise of selfs net deur Bloemfontein gaan.
Tsessebe Guesthouse bied gaste 'n vriendelike, hoflike en eg Suid-Afrikaanse gasvryheid. Al 15 en suite-slaapkamers is elegant versier en toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, satelliet-TV, lugversorging en 'n yskas. Die privaat en suite-badkamers het óf 'n bad óf 'n stort, en handdoeke word ook voorsien.
Ontbyt kan teen 'n bybetaling gereël word en word in die eetarea bedien. 'n Verskeidenheid restaurante is binne stapafstand vanaf Tsessebe Gastehuis geleë. Daar is ook gratis WiFi-verbinding beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Johan van Wyk-straat 5, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Tsessebe Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johan van Wyk-straat 5, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat