Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsessebe Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan van Wyk-straat 5, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tsessebe Guesthouse is in Langenhovenpark geleë, 'n woonbuurt wat vinnige toegang tot die N1 bied. Dit is die ideale opsie vir vriende besoek, sakereise of selfs net deur Bloemfontein gaan.

Tsessebe Guesthouse bied gaste 'n vriendelike, hoflike en eg Suid-Afrikaanse gasvryheid. Al 15 en suite-slaapkamers is elegant versier en toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, satelliet-TV, lugversorging en 'n yskas. Die privaat en suite-badkamers het óf 'n bad óf 'n stort, en handdoeke word ook voorsien.

Ontbyt kan teen 'n bybetaling gereël word en word in die eetarea bedien. 'n Verskeidenheid restaurante is binne stapafstand vanaf Tsessebe Gastehuis geleë. Daar is ook gratis WiFi-verbinding beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Welmarie V
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Baie lekker gebly, was great om 'n aircon te hê, kamer was baie netjies en modern. Dis naby aan die hoofweg waar jy karre kan hoor, maar dit m...
Sien meer
Jan 2025
Audrey V
Saam met vriende
5.0
Was heerlik. Baie netjies en lekker gebly, geen klagtes oor gastehuis nie.
Des 2024
Herman L
5.0
Naby restaurante en winkels. Naby aan N1. Het die oorslaap geniet. Skoon, netjies en veilig.
Jan 2024
Susan L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit was fantasties. En mense was awesome.
Jan 2024
Nicolene F
Gesin met tieners
4.8
One of my best stays ever in Bloemfontein. Very nice place to stay at. Reception was very good; you really feel welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Johan van Wyk-straat 5, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Tsessebe Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan van Wyk-straat 5, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqo37vscVe52n2FIwzFWeUInApmqUAFPbgu2rL6DEVYAoCRlgrv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 5 Johan van Wyk Street Langenhovenpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0984895 26.165267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang