Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tropico House Guest Rooms

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whightmanstraat 10, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tropico House Guest Rooms is gerieflik geleë in die middel van Langebaan-dorp en bied gerieflike verblyf naby die strand, strandmeer, restaurante, Langebaan-seiljagklub en die middedorp.

Verblyf, almal grondvlak, word in 7 gastekamers gebied. Alle kamers het en suite-badkamers. Die kamers is toegerus met dubbel- en of enkelbeddens. Die kamers beskik oor yskassies, TV's met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n gemeenskaplike buite-area met braaigeriewe, 'n ketel, tweeplaatstoof en 'n broodrooster. Hierdie area is slegs vir een groep op 'n slag beskikbaar, daarom moet gaste hul gleuwe by die bestuur bespreek.

Langebaan bied 'n magdom doendinge en besienswaardighede vir gaste om te geniet, soos voëlkyk, visvang, casino, perdry, seekajak, roei en kanovaart, stap, gholf, waterski, seilplankry en veldblomme. Die Weskus Nasionale Park is minder as 'n uur weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.5
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Evangeline I
Gesin met klein kinders
5.0
Loved the location. Close to the beach, shops and the waterpark. We had an awesome weekend. The staff were very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Henry I
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly, maar daar was nie 'n password vir die WiFi nie.
Des 2024
Beverley B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie skoon en netjies. Heerlik, skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang deur die gasvrou. Ons het baie lekker gekuier. Sal beslis weer gaan.
Mrt 2024
Chris M
5.0
Skoon veilig stil. Baie vriendelike en effektiewe ontvangsdame. Alles perfek!
Mrt 2024
Kerishne R
4.8
Dit was lekker. Ons het baie lekker gebly.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Cathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Whightmanstraat 10, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tropico House Guest Rooms het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whightmanstraat 10, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8d0643251cc66c8a4d499c4af4a48b4a6d06cc8e9392f96383e9fd8e40a95caf59d7bd5e36bd4ef716713e85aa2d268f812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 57 5 1 4 10 Whightman Road langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0979546 18.0327691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang