Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tristan's Place Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoornstraat 5, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tristan's Place Gastehuis toon rustigheid en moderne elegansie. Dit is in die hartjie van Wilmed Park en Ancron-hospitaal geleë en bied gerieflike oornag- en vakansieverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.

Gaste het die keuse van 5 verblyf-opsies met verskillende slaapvermoëns. Elke kamer bied 'n en suite-badkamer. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kamers is toegerus met lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskas en koffiestasies.

Daarbenewens word gaste veilige parkeerplek van die straat af met 24-uur gewapende reaksie aangebied. Gaste kan 'n heerlike braai geniet, 'n boek in die tuin geniet, of in die swembad afkoel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wim En Kobie G
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en vriendelik. Baie lekker gebly. Baie dankie.
Feb 2025
Johanita K
Saam met lewensmaat
5.0
Moes in Klerksdorp oorbly met eggenoot en volwasse seun. Ek het die resensies gelees en toe ek lees van luukse, sagte bed, het ek nie verder gesoek ni...
Sien meer
Feb 2025
Ettiene V
Gesin met tieners
5.0
Wegbreek gevat met 'n rusplek hier. Baie lekker gebly vir 'n nag. Vriendelike diens. Baie skoon. Diep sagte beddens gehad. Motor in waenhuis gebêre oo...
Sien meer
Nov 2024
Cor U
Saam met lewensmaat
5.0
Wonnerlik! Dit was fantasties lekker!
Nov 2024
Kealin H
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. One of the best guest houses. It was very neat and clean. Also very quiet. I would highly recommend it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kameeldoornstraat 5, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Tristan's Place Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoornstraat 5, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7ba038171374b7a290d3bf2966530ba1795fb1b962de74dbf3b9f471b9eb54dc1bb4fd35a6c363a4e20f1334ccda8177f74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 5 Kameeldoorn Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8339945 26.670776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang