Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tristan's Place Guest House

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wim En Kobie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Skoon, netjies en vriendelik. Baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanita K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Moes in Klerksdorp oorbly met eggenoot en volwasse seun. Ek het die resensies gelees en toe ek lees van luukse, sagte bed, het ek nie verder gesoek nie. Ons was nie teleurgesteld nie. Plek is baie stylvol en regtig waarde vir geld. Voertuig staan in die garage, omgewing is stil en veilig. Personeel is baie vriendelik. Op ons lys geplaas vir plekke waar ons beslis weer sal wil bly as ons in Klerksdorp moet oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettiene V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Wegbreek gevat met 'n rusplek hier. Baie lekker gebly vir 'n nag. Vriendelike diens. Baie skoon. Diep sagte beddens gehad. Motor in waenhuis gebêre ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cor U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wonnerlik! Dit was fantasties lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kealin H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Amazing. One of the best guest houses. It was very neat and clean. Also very quiet. I would highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharia R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Hartlike vriendelikheid en professioneel ontvang. Skoon en netjies. Het heerlik oorgeslaap in netjiese silwerskoon kamers met kraakvars linne op die beddens. Alles was perfek. Ontbyt was 'n heerlike bederf. Sal beslis weer daar gaan oorbly. Kan ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly. 10 uit 10. Baie baie mooi huis. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Baie skoon en netjies. Sal beslis weer by julle kom bly met ons volgende Nampo-besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie L
1 nag
5.0
Mei 2024

Die personeel is vriendelik, die plek is mooi en netjies, en ek sal weer daar kom bly. Ek het baie lekker gebly. Dit is 'n baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoornstraat 5, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7ba038171374b7a290d3bf2966530ba1795fb1b962de74dbf3b9f471b9eb54dc1bb4fd35a6c363a4e20f1334ccda8177f74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 5 Kameeldoorn Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8339945 26.670776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang