Tranquil Manor
Beskrywing
The View is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die eenheid beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, oond, stoof en yskas. Daar is ook braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n motorhuis met maklike toegang tot die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode, maar 'n asbakkie word buite by die braai-area voorsien waar gaste kan rook.
Gaste word vir hul eie veiligheid aangeraai om eers die hek aan die straat se kant toe te maak voordat die motorhuisdeur oopgemaak word.
Geen ekstra gaste sal toegelaat word om te oornag tensy 'n bespreking vooraf gemaak is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Court Yard bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit in 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus is, 'n sitarea, koffie- en teemaakgeriewe,'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode, maar 'n asbakkie word buite by die braai-area voorsien waar gaste kan rook.
Gaste word vir hul eie veiligheid aangeraai om eers die hek aan die straat se kant toe te maak voordat die motorhuisdeur oopgemaak word.
Geen ekstra gaste sal toegelaat word om te oornag tensy 'n bespreking vooraf gemaak is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Topazlaan 50, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang