Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tlou Bushcamp

Kampeer/karavaan
Langtermynverblyf-aanbod 60% af

Kry 60% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaallaagte Road, Kaallaagte 122 JR, Portion 41, Hammanskraal, 0407, Gauteng
  • Vanaf R300 R120 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Ervaar die rustigheid van die natuur by Tlou Bushcamp, 'n off-grid kampplek geleë op 'n plaas in die Dinokeng Wildreservaat. Die terrein is net buite die Groot 5-wildgebied geleë en bied 'n veilige en rustige omgewing vry van roofdiere. Geniet die perfekte mengsel van rustieke sjarme en natuurlike skoonheid, wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir natuurliefhebbers en avonturiers.

Daar is 10 standaard kampstaanplekke met 'n gemeenskaplike ablusiefasiliteit beskikbaar. Beperkte krag is beskikbaar by die ablusiefasiliteit vir haardroërs en ligte rondom die kampterrein. Geen elektrisiteit by die kamp staanplekke nie. Warm water word voorsien via 'n houtketel (donkie).

Gaste kan noodsaaklikhede soos vuurmaakhout, vuuraanstekers en ys op die perseel koop vir 'n gemaklike kampervaring. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad om af te koel.

Gaste kan die reservaat verken met die opsie om selfry of begeleide wildritte deur nabygeleë operateurs te bespreek. 'n Verskeidenheid doendinge in en om die Dinokeng-wildreservaat verseker dat daar iets vir almal is—van wild-ontmoetings tot skilderagtige bosavonture. Bewaringsfooie en selfrypermitte aanlyn beskikbaar, by enige een van die toegangshekke of betaalpunte regdeur die reservaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Warm water
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wayne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Kaallaagte Road, Kaallaagte 122 JR, Portion 41, Hammanskraal, 0407, Gauteng
  • Gaste dink Tlou Bushcamp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R300
R 300 R 120
per nag (plek vir 5)
Vanaf R300
R 300 R 120
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaallaagte Road, Kaallaagte 122 JR, Portion 41, Hammanskraal, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5cbc0ca6cc5a3360875c23af64fd362391c578a8b5cc00ab6222ab481359262f614923db0c1b155acaee0834678b5ecd4d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R300 nouVanaf R120 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 Kaallaagte Road Kaallaagte 122 JR, Portion 41 0407 Gauteng 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -25.406722398641 28.379644715568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang