Thesen Beach House
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galjoenstraat P126, Fishers Haven, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Thesen Beach House is op Thesen Island in Knysna, 'n dorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale vakansiehuis vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en stort, die tweede badkamer het 'n bad en die oorblywende badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met bankies en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n dubbeldeuryskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond toegerus.
Die leefarea lei na die kuierdek met gemaklike sitplek. Gaste kan die houtbraaigeriewe geniet en lekker in die swembad afkoel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Magru Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Galjoenstraat P126, Fishers Haven, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galjoenstraat P126, Fishers Haven, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang