Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village Inn

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdestraat 126, Dalmada 126, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Village Inn bied verblyf op 'n rustige kleinhoewe in die bos in die buitewyke van Polokwane langs die Tzaneen-pad.

Die kothuis is gerieflik, ruim en het 1 slaapkamer met 'n slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koningingrootte-bed en 2 addisionele enkelbeddens in die sitarea vir 2 kinders.

Kamer 4 het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort en 2 wasbakke.

Kamer 5 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Kamer 6 is 'n oopplan-eenheid met 'n slaaparea, sit- en eetarea. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die privaat braai-area is ideaal vir 'n warm somersaand.

The Village het sy eie ingang en parkeerplek. Daar is genoeg plek vir 'n karavaan of 'n waentjie om om te draai.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Riette D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig, netjies, skoon. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.
Aug 2024
Jody Y
Besigheidsreis
5.0
Relaxing, comfortable, welcoming and peaceful. We will definitely go back to The Village Inn. They made us feel very welcome. Our units...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Ernst J
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend! Uitstekende diens! Gasvryheid uit die boeke uit! Well done!
Jun 2024
Melody L
Saam met lewensmaat
4.8
Outstanding. Our stay at The Village Inn was fantastic. I can highly recommend The Village Inn for any traveller, be it for business or...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Risa R
Saam met lewensmaat
4.2
Dit was lekker, rustig en alles in Afrikaans. Ons het baie lekker gebly en die eienaars is baie vriendelik en bedagsaam. Het gesê as ons weer Polokwan...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Derdestraat 126, Dalmada 126, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink The Village Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdestraat 126, Dalmada 126, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbQOMOlXNhEKu7eFVMbUKaAqeCno0meNkhuUlc1EDnFJDCxMoW2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 126 Third Street Dalmada 126 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.89123 29.54773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang