The View On Nyle
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Nylrivier Avenue, Cashan, Rustenburg, 0031, Noordwes
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The View On Nile is in Rustenburg, Noordwes geleë, en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf, sodat jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan skakel.
Die eiendom bied 7 pragtig gemeubileerde kamers met lugversorging wat toegerus is met 'n TV met DStv-kanale, tesame met gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n lessenaar.
Buite beskik die eiendom oor 'n pragtige tuin, 'n gemeenskaplike braai, 'n boma-area en buite-eetgeriewe. Gedurende die somermaande wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied, asook 'n jacuzzi.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 42 Nylrivier Avenue, Cashan, Rustenburg, 0031, Noordwes
Sien meer verblyf in Cashan Rustenburg Town Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Nylrivier Avenue, Cashan, Rustenburg, 0031, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang