Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tangerine Sun @ 2 Sea Park Terrace

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Skoonmaakdiens is teen 'n esktra koste beskikbaar.
Weens trappe wat na die slaaparea lei, is die woonstel nie vir bejaardes geskik nie en is ook nie rolstoelvriendelik nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies, funksies of harde musiek word toegelaat nie.
Alle badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Slegs 1 voertuig word toegelaat.
Respekteer asb. stiltetye tussen 22:00 en 07:00.
Hou asb. by Sea Park Terrace se beheerliggaam se reëls.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
R 600 R 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf R600
R 600 R 450
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casuarinaweg 16, Sea-park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8d2b7ed105c9da0f313b60e17af4b6447cdda0bfb53b8d538bfef6d15c45d3aaf259113661fc59282934ef959df48af4826?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R450 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 16 Casuarina Road Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.703802898269 30.484796493254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang