The Rubik
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Loop Street, The Rubik, City Centre, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Rubik, geleë in Kaapstad se luukse landmerk, is op die een-en-twintigste verdieping geleë en bied besonderse uitsigte oor Leeukop, Tafelberg en die V&A Waterfront.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware in. Die leefarea is ingerig met 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gratis WiFi is oral in die woonstel beskikbaar. Gaste kan op die patio met sitplek ontspan en uitsigte oor die middestad geniet. Die gebou bied ook 'n buiteswembad en 'n braai-area in die vermaakafdeling.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ligging
- 17 Loop Street, The Rubik, City Centre, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Loop Street, The Rubik, City Centre, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang