The Pin Oak Apartment 3A
Beskrywing
Woonstel 3A bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met Netflix en 'n werkspasie. Die tee- en koffiestasie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en 'n wasbak toegerus. Alle linne, handdoeke en seep word voorsien, asook gratis WiFi. Die gaste in Woonstel 3A kan teen 'n ekstra koste toegang tot 'n volledig toegeruste kombuisie kry.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave.
Huisreëls
Vir die gerief van alle gaste, word dit vriendelik afgeraai om die eiendom na 22:00 binne te gaan.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is streng verbode binne die woonstelle. 'n Toegewysde rookarea word buite, naby die gemeenskaplike swembad, voorsien.
Die eiendom word deur sonkrag aangedryf en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Gaste word egter versoek om gedurende hierdie tye nie hoëkragtoestelle te gebruik nie. Ligte, die TV en laaigeriewe vir fone en skootrekenaars sal beskikbaar bly.
Wasgoeddienste en aandete kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Straat 105, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang