Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pearl In Harties Dam

Gastehuis

Resensies

2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
3.0
Surina B
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Feb 2025

Glad nie geniet nie - sal niemand aanbeveel om daar te bly nie. Toe ons arriveer, kon ons nie die gasheer/gasvrou in die hande kry vir 'n toegangskode vir die hek nie (6 keer probeer skakel). Daar was 'n slegte reuk in die huis. Gastetoilet buite werking en onnet. Swembad was vuil. Geen water op Saterdagaand en Sondagoggend - so kon dus nie bad nie. Beddegoed was vol merke. Met ons vertrek was die gasheer/gasvrou nie teenwoordig nie - geen gasteverhoudinge nie. Foto’s soos verskyn op die website is glad nie die ware Jakob nie - misleidend! Geen water, koffie, tee, melk, eetgerei, ens. in die kamers nie. TV nie in werkende toestand nie - moes weer eens die gasvrou kontak vir hulp. Net 1 lugverkoelingsbeheer wat gedeel moes word tussen die 3 kamers (onaanvaarbaar).

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Jenna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 060
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Southwinds Road, Eagles Landing, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11b345e9c8a8cd25a1d6d37a3f698c165d95c1496b4c3854aef9ca7201b67d58b5829be1168b0b0f4b0928482fb3c6005f06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 38 Southwinds Road Eagles Landing 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.769666699812 27.863261207883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang