Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Little Lorraine Loft

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Mrt 2025 tot 28 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eunice-weg 6, Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R895 R806 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Little Loraine Loft is 'n pragtig ingerigte selfsorg-solderwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende tuisbasis terwyl hulle hierdie stad besoek.

Die solderkamer kan tot 2 gaste akkommodeer en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, lugbraai-oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, basiese kookkuns en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Lugversorging ingesluit.

Gaste het toegang tot 'n privaat tuin en braai-area, swembad asook veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en Kragga Kamma Wildtuin. Sardiniëbaai-strand is ongeveer 12 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Eunice-weg 6, Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Little Lorraine Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
R 895 R 806
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R 895 R 806
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eunice-weg 6, Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa77aa8721243121a4b98d53259c45e0e4b363309034347cd0f3e92ab3292d69889186faffab0f44125bdca8a6ff7663339e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R806 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 6 Eunice Road Lorraine 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.980631807823 25.515425977301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang