Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hills Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutlaan 51, Hartenbos Hills, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Hills Guest House is in 'n stil woonbuurt in die rustige kusdorpie Hartenbos langs die Tuinroete geleë, die perfekte plek om te herlaai, naby die strand en die besienswaardighede en doendinge in die area.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 4 goed ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe en TV's. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

'n Gesonde kontinentale ontbyt ('n verskeidenheid vrugte, jogurt, graankos, sap, muffins, tee en koffie) word voorsien.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitareas, braaigeriewe en uitnodigende swembad. Veilige parkeerplek word regdeur gaste se verblyf voorsien. Vir gaste wat die area wil verken, is Hartenbosstrand 3,3 km ver, terwyl Langeberg Mall 3,8 km ver is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nico U
Saam met lewensmaat
5.0
Baie ontspannend en gemaklik. Die plek is baie netjies en goed toegerus. Kamers is luuks met gemaklike bed en beddegoed. Die oornagverblyf was fantast...
Sien meer
Feb 2025
Leben H
Besigheidsreis
5.0
Happy, safe, kind, clean, good vibes, beautiful. It was amazing; this place deserves 5 stars. Everything was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Sphokazi M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect just perfect. Awesome. It has a cosy chilled vibe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Susan B
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and safe guesthouse. Pragtige plek. Kamers is ruim, skoon en die dekor is pragtig. Baie stil en veilige omgewing. Luv die bad. This is a mus...
Sien meer
Nov 2024
Julius K
Besigheidsreis
4.8
Clean and quiet. It was nice and quiet. The place is very neat and clean. It was a very comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Surette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 6

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Geelhoutlaan 51, Hartenbos Hills, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Hills Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutlaan 51, Hartenbos Hills, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8486e00218da5548f70f3a9843b2dcec0f204da373869007216435f0e643176be274ac3c5df41d2b62a7b19f46993a1a6b1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 51 Geelhout Avenue Hartenbos Hills 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122315405185 22.096199601505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang