Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Fisheries Inn

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Onder geen omstandighede sal partytjies of geleenthede geduld word nie, en gaste sal gevra word om te vertrek.

Neem asseblief kennis, geen honde word toegelaat tensy spesifiek met die eienaar ooreengekom is nie.

Slegs 4-6 mense word toegelaat, afhangend van verblyfbespreking.

Neem asseblief kennis dat die kwotasie kan verskil afhangende van die aantal mense wat bespreek het.

Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Alle linne en kussings word voorsien.

Geen rook of vaping word in die huis toegelaat nie.

Geen honde word toegelaat tensy ooreengekom nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kruger Straat, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cea0258565af7d8db487462ea5de2cb34ba35973a6ad0f4a907142817fbddd9dedcba1932e81250050f46ec4b1c86ba7c8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) Kruger Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.350891984711 21.882151746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang