The Farmhouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 30% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 11 Des 2025.
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Jun 2025 tot 31 Aug 2025.
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2025 tot 12 Jun 2025.
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mrt 2025 tot 16 Apr 2025.
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Kamer 1 - Le Blue Room
- Slegs die kamer
- Kamer 2 - The French Connection
- Slegs die kamer
- Woonstel 1 - De Hoenderhok
- Slegs die kamer
- Woonstel 2 - De Melkstal
- Slegs die kamer
- African Nights
- Slegs die kamer
- De Schaapskraal backpackers (external shower & toilet outhouse)
- Rates displayed are on a room-only basis.
- Backpack SpillOver
- Rates displayed are on a room-only basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R801 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Lees asb. die beskrywing van die eenheid wat jy gekies het deeglik deur.
- Etes is op versoek beskikbaar en moet voor voorafbepaalde tye bestel word.
- Die verblyf is troeteldiervriendelik en hef 'n addisionele fooi per troeteldier. Slegs klein soorte word toegelaat.
- Die breekskadedeposito is slegs aan die kliënt terugbetaalbaar sodra kamers deeglik nagegaan is.
- Alle besoekers moet my ontvangs aanmeld en 'n addisionele besoekersfooi onmiddellik betaal. Indien ongeverifieerde gaste op die eiendom gesien word, sal die gaste wat bepsreek het hul deposito verbeur. Neem asb. kennis dat reg van toegang vir almal voorbehou word.
-Bykomende dienste soos wasgoed, kinderoppasser en motorwasserye is teen 'n addisionele koste beskikbaar en moet by ontvangs bespreek en betaal word.
- Geen rook word in die kamers toegelaat nie.
- 'n Streng geraasbeleid is regdeur die dag van toepassing.
- Daar word van gaste vereis om bedagsaam teenoor ander gaste en personeel te wees.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 6 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barriestraat 30, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang