The Farm Life
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: The Farm Life - Namibië, Plaas Blenheim, No. 69, Maltahöhe, 0000, Hardap
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Farm Life is 'n moderne plaasopstal geleë op die gesin se uitgestrekte 22 000 hektaar eiendom in Maltahöhe, Namibië, waar dit as 'n aktiewe familieplaas funksioneer. Elektrisiteit word geheel en al uit sonkrag opgewek, en water word uitsluitlik uit 'n boorgat verkry.
Verblyf word gebied in 2 kamers, die Dassie-kamer en die Kude-kamer, wat elk gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde sitkamer, eetarea en braai-area waar hulle hul maaltye kan geniet. Die perseel huisves 4 honde, 5 hoenders, 6 katte, 13 perde en 109 skape.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- The Farm Life - Namibië, Plaas Blenheim, No. 69, Maltahöhe, 0000, Hardap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: The Farm Life - Namibië, Plaas Blenheim, No. 69, Maltahöhe, 0000, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang