Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cowshed

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Boarding House
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis het slaapplek vir 16 gaste in 8 dubbelkamers en is ideaal vir groot groepe. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gemeenskaplike areas bied 'n groter gedeelde ervaring terwyl die kamers privaatheid bied. Die Boarding House het 'n volledig toegeruste, sentrale kombuis en 'n plaasstoep wat ideaal is vir kuier en ontspan. Daar is menigte areas om te sit, insluitend pragtige braai-areas en binne- en buite-eetareas. Daar is 'n groot kaggel in die oopplan-sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolf toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
8 Slaapkamers 8 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Klein- tot mediumgrootte, gesosialiseerde honde met goeie maniere is welkom indien dit vooraf gereël word. Kostes beloop R50 per hond per dag en moet aan die verteenwoordiger betaal word.
Gaste moet self beddegoed vir hul troeteldiere saambring.
Troeteldiere word nie op die meubels van die verblyf toegelaat nie.

Daar is 'n grondpad van 3,5 km wat na die eenheid lei en dis geskik vir alle voertuie. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Honeymoon Tent
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die wittebroodtent is ideaal vir 'n paartjie. Die luukse tentsuite is op 'n teakdek geleë wat uitkyk oor een van die skilderagtige damme. Die suite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Dit het ook 'n buitestort. Daar is 'n aangrensende tent wat 'n kombuis, sitkamer en eetarea insluit. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n stoof.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Klein- tot mediumgrootte, gesosialiseerde honde met goeie maniere is welkom indien dit vooraf gereël word. Kostes beloop R50 per hond per dag en moet aan die verteenwoordiger betaal word.
Gaste moet self beddegoed vir hul troeteldiere saambring.
Troeteldiere word nie op die meubels van die verblyf toegelaat nie.

Daar is 'n grondpad van 3,5 km wat na die eenheid lei en dis geskik vir alle voertuie. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Farmhouse
Vanaf
Vanaf R 5 100
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

The Farmhouse was oorspronklik 'n werkende plaashuis, en bied nou 'n leefruimte wat ontwerp is vir ontspanning. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 en suite is. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n en suite-stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en buitestort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot 2 badkamers, waarvan een 'n stort en 'n bad het. Die ander een het net 'n stort. Daar is twee toilette. Die huis beskik oor 'n uitgestrekte, gemeubileerde en onderdakstoep, sowel as 'n privaat braai-area. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 6 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Klein- tot mediumgrootte, gesosialiseerde honde met goeie maniere is welkom indien dit vooraf gereël word. Kostes beloop R50 per hond per dag en moet aan die verteenwoordiger betaal word.
Gaste moet self beddegoed vir hul troeteldiere saambring.
Troeteldiere word nie op die meubels van die verblyf toegelaat nie.

Daar is 'n grondpad van 3,5 km wat na die eenheid lei en dis geskik vir alle voertuie. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Cowshed House
Vanaf
Vanaf R 6 800
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis is in 1913 as 'n woonhuis gebou en is later as 'n melkstal gebruik. Dit is intussen opgeknap. Die huis is rondom 'n sentrale leef- en kuierarea ontwerp en is vir 8 gaste geskik. Die huis het 4 en suite-slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n bad en 'n privaat buite-stort. Die huis het 'n kombuis, eetareas en 'n sitarea met 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Privaat braai-area is beskikbaar. Verder is die huis langs 'n dam geleë en spog dit met 'n uitsig oor die vlei. Die onderdakstoep is die ideale plek vanwaar gaste die voëllewe kan dophou.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Klein- tot mediumgrootte, gesosialiseerde honde met goeie maniere is welkom indien dit vooraf gereël word. Kostes beloop R50 per hond per dag en moet aan die verteenwoordiger betaal word.
Gaste moet self beddegoed vir hul troeteldiere saambring.
Troeteldiere word nie op die meubels van die verblyf toegelaat nie.

Daar is 'n grondpad van 3,5 km wat na die eenheid lei en dis geskik vir alle voertuie. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilsonia Plaas, Rietfonteinweg, Langs die R36 na Machadodorp, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9977d0ae1fc67a96a3479bec5b4c5e26b2e51853d4aabd791718c9f3638ef94fd7f706f02b1ce2be8d5c26690477415a311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Wilsonia Farm, Rietfontein Road Off R36 to Machadodorp 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.28007464446 30.365698635578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang