Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nuwejaarsrivier Farm Cabins

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43-weg, Nuwejaarsrivier Plaas, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 R3 040 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Nuwejaarsrivier Farm Cabins bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende plaas naby Kleinmond, sowat 4 km vanaf Arabella Gholfbaan.

Die hutte bestaan uit 2 eenhede wat saam verhuur word. Elke eenheid beskik oor óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens, saam met 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Verder het elke hut 'n koffiestasie en 'n yskas.

Die hoofkajuit (Lapa) dien as die vermaakarea en is toegerus met 'n goed toegeruste kombuis, binnebraai, buitebraai, pizza-oond en 'n houtvuur-warmbad.

Kom ervaar die ware plaaslewe en die skoonheid van die Overbergse kusstreek. Die plaas is ongeveer 24 km vanaf Hermanus en 11 km vanaf Kleinmond. Doendinge in die omgewing sluit voetslaan- en bergfietsryroetes, walviskyk, haaihokduik, gholf en wynproe in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hilary C
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely be back! Quiet, tranquil, beautiful setting. Loved the KolKol spa tub as well. Fully equipped with everything we needed and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Lianie D
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne kuier in goed toegeruste kothuis met kaggel, braai en verhitte swembad. Die kothuis is goed toegerus en die gasvrou doen baie moeite om na g...
Sien meer
Sep 2024
Ursule D
5.0
Fantasties. Netjies. Baie spasie en genoeg slaapplek vir groot groepe. Absoluut fantasties. Sal definitief weer gaan. Christine gaan uit haar pad vir ...
Sien meer
Jul 2024
Madèl J
Saam met vriende
5.0
Heerlik, rustig, veilig. Pragtige cottage in 'n rustige omgewing. Twee vriendinne wat elkeen hul eie kamer met vol ensuite gehad het, met heerlike gro...
Sien meer
Mei 2024
Inge E
Saam met vriende
5.0
Naweek weg saam met vriendinne. Ons bly altyd so lekker hier! Die gasvrou is wonderlik. Ons gaan graag weer terug!
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R43-weg, Nuwejaarsrivier Plaas, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nuwejaarsrivier Farm Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
R 3 800 R 3 040
per nag, vir 4 mense
Vanaf R3 800
R 3 800 R 3 040
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43-weg, Nuwejaarsrivier Plaas, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dc3a7e5e60a90d0c6fd4a8c79cce425cf81a2ddcda42a0a64535a1c9b3e9ef4dcdadb83268f5540ab150ecd188358190192?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R3 040 per nag, vir 4 mense 48 5 1 5 R43 Road Nuwejaarsrivier Farm 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.296037034887 19.149927242066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang