The Cottage
Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 78 Erasmus Street, Flora Park, Polokwane, 0700, Limpopo
-
Vanaf
R480R432 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Cottage bied gerieflike verblyf vir paartjies en groepe in die hartjie van Flora Park, Polokwane.
Dié eiendom bied gaste 3 kothuise om van te kies. Kothuis 1 het 'n kapasiteit van 4 gaste, terwyl die ander 2 kothuise albei 3 gaste kan akkommodeer. Hierdie kothuise is óf ingerig met enkelbeddens óf koningingrootte-beddens. Elke kothuis het sy eie badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf net 'n stort.
Beide kothuise 1 en 3 het 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel. Kothuis 2 het net 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv in elke kothuis beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 1 km vanaf Savannah Mall, 6 km vanaf Polokwane Wildreservaat, 2 km vanaf Peter Mokaba Stadion en 4 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 78 Erasmus Street, Flora Park, Polokwane, 0700, Limpopo
Sien meer verblyf in Flora Park Fauna Park Polokwane Limpopo
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 78 Erasmus Street, Flora Park, Polokwane, 0700, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang