The Cabin
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Blue Crane-rylaan en Bosmanstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Ideaal vir oornagverblyf, The Cabin is 'n knus selfsorgkothuis vir 2 mense in Dullstroom.
Die oopplan-kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en 'n verwarmer, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n toonbank-tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei en breekware vir 2 mense, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kothuis maak oop op 'n klein stoep en 'n klein Weber-braai is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
The Cabin is binne 1 km se ry vanaf verskeie restaurante en winkels geleë. Dullstroom bied visvang- en staproetes, en gaste kan die Dullstroom-natuurreservaat, Steenkampsberg-natuurreservaat of die Verloren Vallei-natuurreservaat besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 132
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- H/v Blue Crane-rylaan en Bosmanstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink The Cabin het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Blue Crane-rylaan en Bosmanstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang