Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Baobab

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R40, Berlin Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Baobab is 'n lieflike selfsorg-eenheid vir 4 mense op 'n wildplaas, en is sowat 4 km vanaf Hoedspruit van die R40 geleë.

Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die 2 slaapkamers met lugversorging is albei ingerig met 2 enkelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale.

'n Oop lapa met braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik, en gaste het ook toegang tot die swembad by die hoofhuis. Die eiendom is omhein en is op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë.

Hoedspruit bied 'n verskeidenheid besienswaardighede vir gaste om te besoek soos die Hoedspruit Endangered Species Centre, die Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre, en die Khamai Reptielsentrum, en die Phalaborwa-hek na die Krugerwildtuin is net 76 km ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Janrich C
5.0
Excellent stay—convenient location, clean, well-equipped, and friendly host. I had an amazing stay. Staff did a great job of keeping th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Thabiso M
Gesin met tieners
5.0
Pleasant and friendly place with great hospitality. Our stay was very good. We really enjoyed our vacation at the Baobab. The place is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Jhf S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rustige en mooi verblyf. Baie lekker gebly en Rita was baie vriendelik en gasvry! Sal vir seker weer by hulle oorslaap!
Nov 2024
Simon N
Besigheidsreis
5.0
Excellent. The Baobab was very pleasant and the owners were very helpful and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Natalie C
5.0
This is a must stay place when you're looking for a place near Hoedspruit town! Tucked away in the South African bush, this hidden gem ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs die R40, Berlin Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink The Baobab het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R40, Berlin Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ecc26ce18fefeac526430dcab0291ab2426f34de920c601b1edfa152ea9e709f4e863855efd8b59f8c240fdc93a72910b6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 Off the R40 Farm Berlin 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.323517919195 30.940804297981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang