The Atlantic Blue @ Sunset on Hill
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,000.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Rook in die woonstel is verbode.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Wasgoed mag nie op die balkonrelings gehang word nie, gebruik asb. die waslyn of tuimeldroër wat voorsien word.
- Geen geraas word tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie.
- Braaigeriewe word nie voorsien nie.
- Braai word nie op die balkonne toegelaat nie. Maak asb. van die gemeenskaplike braai-area op die grondverdieping van die kompleks gebruik.
- Die kompleks en woonstel word deur kameras gemonitor. Kameras is by elke ingang van elke woonstel geïnstalleer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill-weg 4, Tableview, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang